Die Suid-Afrikaanse Assosiasie vir Pastorale Werk (SAAP) erken die pastorale berader se unieke perspektief op spirituele en emosionele probleme. Vir meer inligting klik hier.
SAAP is ‘n ekumeniese, nie-rassistiese, nie- seksistiese assosiasie wat mense met ‘n verskeidenheid van pastorale modi en teoretiese agtergronde akkommodeer.
SAAP is in 1991 gestig en bring alle rolspelers en belangstellendes wat aktief in die veld van pastrorale berading in Suid-Afrika werk, bymekaar.
SAAP is geaffilieer by die “African Association for Pastoral Studies and Counselling,” asook by die “International Council for Pastoral Care and Counselling.”
Akkreditasie
Akkreditasie beklemtoon die professionele aard van pastorale werk. Slegs persone met voldoende opleiding, kennis en praktiese ondervinding kan as ‘n Pastorale Berader of Pastorale Terapeut geakkrediteer word in een van vyf kategorieë wat ooreenstem met die Nasionale NQF vlakke.
Pastorale Terapeute
Pastorale Beraders en Terapeute (Kategorie 4 and 5) beskik oor na-graadse kwalifikasies (Meestersgraad of Doktorsgraad) in pastorale beradering of pastorale terapie. Patorale Terapeute (spesialis vlak 5) beskik oor in-diepte kennis en is gespesialiseer in komplekse pastroale terapie as disipline. Klik hier indien jy meer inligting verlang.
Klik hier om die kontakbesonderhede van pastorale terapeute in jou omgewing te vind.
Hier is slegs enkele name van pastorale beraders wat in die Wes-Kaap werksaam is:
Sue Ryan
Riverside 13
Pinelands
7405
Tel: 021 531 7062
Sel: 083 675 9529
e-pos: sueryan@iafrica.com
Dr André Killian
Sel: 082 320 1784
e-pos: andré@plumbline.org.za
Ds Theunis Botha
Tel: 021 880 1599
Sel: 082 896 2089
e-pos: theunisbth25@gmail.com
Dr Deon Bruwer
Stepping Stones 35
Eversdal
Durbanville
7550
Tel: 083 232 5532
e-pos: deonbruwer60@gmail.com