Sosiaal-maatskaplike behoeftes/dienste
Maatskaplike dienste fokus op areas van kinderbeskerming, jeugontwikkeling, aanneming, vroeƫ kindontwikkeling, middel afhanklikheid, gemeenskapsontwikkeling, armoede verligting, dienste aan ouer en gestremde persone en mediasie. Dit behels professionele dienste volgens n holistiese benadering.
Klik hier vir meer inligting oor die dienste wat Badisa aanbied.